Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
Nog 'n bietjie beter
}}
 
Die '''Amerikaanse ekster''' (''Pica hudsonia'') is 'n [[sangvoël]] uit die [[familie (biologie)|familie]] van die [[kraaie]] en die [[genus]] [[Pica (geslacht)|eksters]] (''Pica'').
 
== Beskrywing ==
Die Amerikaanse ekster is in totaal 45-60 cm langlank. Hulle het 'n 23-32 cm lang stert wat trapvormig aflooptafloop en wit-swart vlerke. Die pote is swart en tussen 41 en 51 mm langlank. Die swart snawel is tussen 23 en 29 mm langlank, gebuig en sterk. Die voël weeg tussen 141 en 216 gram.
 
Die soortvoël is van onder wit gevlek. Die kop, bors, rug, stert en die nek is glinsterende englinsterend swart. Die handpennen sy wit maar eindig sy swart.
 
== Habitat ==
Die Amerikaanse ekster kom voor in [[Noord-Amerika]]. Die soortvoël leef in die [[prairie]]. Hulle foerageren in groepies of net op die grond. Amerikaanse eksters eet bessies, groot [[insekte]] soos [[kewer]]s, rechtvleugeligen en [[aas]].
 
== Bronne ==
104 340

wysigings