Verskil tussen weergawes van "Oorlogskloof-natuurreservaat"

Vislewe
(Vislewe)
Die '''Oorlogskloof Natuurreservaat''' is in die [[Noordkaap]] geleë, 20 km suid van [[Nieuwoudtville]] en is in [[1983]] gestig. Die reservaat is 4 776 ha groot. Die westelikekant grens aan die [[Knersvlakte]]. Daar is verskeie wandelpaaie en rotstekeninge in die reservaat. Die [[Waboom]] (''Protea nitida'') word ook hier aangetref.
 
==Bronne Vislewe ==
Die volgende vier [[spesie]]s word in die riviere van die reservaat aangtref: [[Clanwilliam-geelvis]], [[Clanwilliam-sandvis]], [[Dikkop-ghieliemientjis]] en die [[Clanwilliam-rooivlerkie]].
 
== Bronne ==
* National Parks and Nature Reserves. Chris & Mathilde Stuart. Struik Travel and Heritage. 2012. ISBN 978-1-77007-742-3
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[BPJB.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4
 
{{Saadjie}}