Verskil tussen weergawes van "Eleotridae"

10 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
Feit
(Feit)
}}
 
'''Eleotridae''' (slapers) is 'n [[vis]]-[[familie (biologie)|familie]] van die orde [[Perciformes]]. Die familie leef op die bodem en het twee aparte dorsale vinne. Dit is 'n redelike groot familie van 150 [[spesie]]s wat voorkom in vlak kuswaters, strandmere en partykeer varswater. Drie van die spesies kom voor in [[Suider-Afrika]].
 
== Genera ==