Verskil tussen weergawes van "Sarcopterygii"

3 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
(Verbeter)
}}
 
'''Sarcopterygii''' is 'n [[klas (biologie)|klas]] gewerwelde been[[vis]]se van die superklas ''[[Osteichthyes]]''. Die gemeenskaplike faktor van die subklasklas is dat al die visse '''vleisvinvisse''' is - voorheen bekend as ''lobvinvisse''. '''Sarcopterygii''' was ook voorheen bekend as ''Choanichthyes''.
 
''Sarcopterygii '' word in twee ordes ingedeel: ''Coelacanthimorpha'' en ''Dipnoi''.