Ohrigstad: Verskil tussen weergawes

14 grepe bygevoeg ,  16 jaar gelede
k
spelfout, herbewoord, +saadjie
kNo edit summary
k (spelfout, herbewoord, +saadjie)
'''Ohigstad''' is 'n klein dorpie noord van [[Lydenburg]] in die provinsie [[Mpumalanga]]provinsie van ([[Suid-Afrika]]).
 
Ohrigstad is oorspronklik deur 'n groep [[Voortrekker]]s onder die leierskap van [[Andries Potgieter]] gestig en dra die naam van 'n Nederlandse weldoener, Georgius Ohrig, wat by die stigting behulpsaam was. Nadat malaria 'n aantal slagoffers onder die setlarssetlaars geëis het, moet hulle die dorp verlaat en keer eers later na die suksesvolle bestryding van die siekte weer terug.
 
'n Begraafplaas en die ruïnes van 'n fort uit die Voortrekkertydperk kan nog steeds besigtig word.
 
{{saadjie}}
 
[[Kategorie:Mpumalanga]]
12 727

wysigings