Verskil tussen weergawes van "Animasie"

4 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k (r2.7.2) (robot Bygevoeg: kk:Анимация, nah:Tlayōlītīliztli)
In die eerste paneel is 'n man besig om 'n vrou in 'n donker stegie in die stad te jaag. In die tweede paneel is 'n tekening van 'n donker stad. 'n Gil is groot oor die paneel geskryf.
In die laaste paneel kom die man met 'n bebloede mes in sy hand uit die stegie gestrompel. Die leser kan nou aflei dat die man die vrou gevang het en haar vermoor het. Maar wat as die vierde paneel die vrou ongedeerd verskyn en die man inmekaar sak? Die leser word verras en lei af dat die man in sy eie mes geval het.
ngl
 
== Kategorieë of soorte oorgange ==
Anonieme gebruiker