Verskil tussen weergawes van "Animasie"

4 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
k
Wysigings deur 122.176.77.64 teruggerol na laaste weergawe deur Idioma-bot
k (Wysigings deur 122.176.77.64 teruggerol na laaste weergawe deur Idioma-bot)
In die eerste paneel is 'n man besig om 'n vrou in 'n donker stegie in die stad te jaag. In die tweede paneel is 'n tekening van 'n donker stad. 'n Gil is groot oor die paneel geskryf.
In die laaste paneel kom die man met 'n bebloede mes in sy hand uit die stegie gestrompel. Die leser kan nou aflei dat die man die vrou gevang het en haar vermoor het. Maar wat as die vierde paneel die vrou ongedeerd verskyn en die man inmekaar sak? Die leser word verras en lei af dat die man in sy eie mes geval het.
ngl
 
== Kategorieë of soorte oorgange ==