Verskil tussen weergawes van "Hernubare energie"

k
"Kraftwerk_Ybbs-Persenbeug.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur INeverCry verwyder is omrede: Per commons:Commons:Deletion requests/Media citing OTRS ticket 2005111010003331
k (r2.7.3) (robot Bygevoeg: az:Bərpa olunan enerji)
k ("Kraftwerk_Ybbs-Persenbeug.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur INeverCry verwyder is omrede: Per commons:Commons:Deletion requests/Media citing OTRS ticket 2005111010003331)
[[Beeld:Alternative Energies.jpg|thumb|right|250px|Drie alternatiewe kragbronne: Son, wind en biomassa]]
 
[[Beeld:Kraftwerk Ybbs-Persenbeug.jpg|thumb|right|250px|Waterkragsentrale in [[Oostenryk]].]]
Die term '''hernubare energie''' (ook '''hernieubare energie''') (wat dikwels ook ''volhoubare'', ''herwinbare'' of ''duursame [[energie]]'' genoem word) verwys na natuurlike en (byna) onuitputlike energiebronne soos [[sonkrag|son-]] en [[geotermiese krag]], [[getyekrag|getye-]] en [[windkrag]] wat vir tegniese kragopwekking gebruik kan word en fossielbrandstowwe soos steen- en bruinkool, aardgas en [[ru-olie]] in toenemende mate begin vervang.
 
7 244

wysigings