Verskil tussen weergawes van "Meer"

78 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: duimnael|300px|'n Meer in Frankryk. 'n '''Meer''' is 'n groot liggaam of reservoir van water wat deur 'n landmassa omring word (groter as 'n poel). Mere...)
 
Sommige mere is mensgemaak en is gebou vir die opwekking van [[elektrisiteit]], vir ontspanning, of vir die voorsiening van water aan industrieë, plase en huise.
 
Mere verloor water deur riviere wat daaruit vloei, die [[verdamping]] van water of insypeling in die aardkors. As water vinnig verdamp en die omliggende grond hoë konsentrasies sout bevat, soos in droë plekke, ontstaan soutmere. Voorbeelde hiervan is die [[Dooie See]] en die [[Kaspiese See]] (hoewel die woord "see" in die name voorkom, is hierfie mere en nie seë nie).
 
== Sien ook ==
Anonieme gebruiker