Verskil tussen weergawes van "Meer"

Geen grootteverandering nie ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Sommige mere is mensgemaak en is gebou vir die opwekking van [[elektrisiteit]], vir ontspanning, of vir die voorsiening van water aan industrieë, plase en huise.
 
Mere verloor water deur riviere wat daaruit vloei, die [[verdamping]] van water of insypeling in die aardkors. As water vinnig verdamp en die omliggende grond hoë konsentrasies sout bevat, soos in droë plekke, ontstaan soutmere. Voorbeelde hiervan is die [[Dooie See]] en die [[Kaspiese See]] (hoewel die woord "see" in die name voorkom, is hierfiehierdie mere en nie seë nie).
 
== Sien ook ==
Anonieme gebruiker