Trein: Verskil tussen weergawes

36 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
Skakel, spelfout en verbeter
No edit summary
(Skakel, spelfout en verbeter)
'n '''Trein''' is 'n [[voertuig]] wat op 'n spoor beweeg en uit een of meer trokke of waens bestaan. Treine word gebruik om [[mens]]e, [[dier]]e en goedere te [[vervoer]]. Die plek waar treine stop, sodat mense kan op- of afklim, word 'n treinstasie genoem. Die eerste trok van die trein is die lokomotief, wat die kragbron bevat en die res van die trein agterna sleep.
 
Alle treine word beheer deur 'n bestuurder wat die trein moet versnel en briekrem. Stoomtreine het ook 'n brandweermanstoker aan boord, wat die vuur moet stook om die stoom wat die trein aandryf te lewer. Die bestuurder word 'n masjinis genoem.
 
==Tipes treine==
 
===Goederetrein===
Goederetreine word gebruik om goedere in trokke van een plek na 'n ander te vervoer. As voorbeeld, 'n trein wat [[steenkool]] na kragsentrales aanry.
 
===Passasierstrein===