Verskil tussen weergawes van "Peter Henry Abrahams"

k
klein verbeterings
k
k (klein verbeterings)
'''Peter Henry Abrahams''' (1919- ) [[Suid-Afrika|Suid-Afrikaanse]] skrywer en digter.
Abrahams is gebore in [[Vrededorp]], naby [[Johannesburg]]. Hy is ‘n'n seun van ‘n'n Etiopiese vader en ‘n'n 'kleurling'-moederkleurlingmoeder. Hy verlaat Suid-Afrika en gaan naarna Engeland in 1940, waar hy kontak maak met swart leiers as Jomo Kenyatta en Kwame N'krumah. Hy is mede-organisatororganiseerder van die [[Pan AfrikaansAfricanist Congres|PAC]] in Manchester in 1946. ''The path of thunder'' is Abrahams se mees bekende roman. Dit gaan oor die verbode liefde tussen blank en swart. Dié roman is vertaal in dertig tale.
 
== Werke ==
* ''A black man speaks of freedom'' (1940) poësie
* ''Dark testament'' (1942) kortverhale
* ''Song of the city'' (1945)
* ''A wreath for Udomo'' (1956) roman
* ''A night of their own'' (1965) roman
* ''This island now'' (1966) roman
* ''A new creation'' (1982) roman
* ''A view from Coyaba'' (1985) roman
12 721

wysigings