Verskil tussen weergawes van "Peter Henry Abrahams"

as > soos en ander klein taalgoedjies
(as > soos en ander klein taalgoedjies)
'''Peter Henry Abrahams''' (1919- ) [[Suid-Afrika|Suid-Afrikaanse]] skrywer en digter.
Abrahams is gebore in [[Vrededorp]], naby [[Johannesburg]]. Hy is 'n seun van 'n Ethiopiese vader en 'n kleurlingmoeder. Hy verlaat Suid-Afrika en gaan na Engeland in 1940, waar hy kontak maak met swart leiers assoos [[Jomo Kenyatta]] en [[Kwame N'krumah]]. Hy is mede-organiseerder van die [[Pan Africanist Congres|PAC]] in [[Manchester]] in 1946. ''The path of thunder'' is Abrahams se mees bekendebekendste roman. Dit gaan oor die verbode liefde tussen blankwit en swart. Dié roman is vertaal in dertig tale vertaal.
 
== Werke ==
21 705

wysigings