Verskil tussen weergawes van "J.R.R. Tolkien"

141 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
Rol vandalisme terug.
(Rol vandalisme terug.)
[[File:Mabel Suffield Christmas Card.jpg|thumb|right|220px|]]
'''John Ronald Reuel Tolkien''' ([[3 Januarie]], [[1892]] - [[2 September]], [[1973]]) was 'n Engelse skrywer en het veral beroemd geword vir [[The Lord of the Rings]].
 
HOERENKOTS OP JE BAKKES
== Vroeë lewe ==
Sy pa, Arthur, was van Engelse oorsprong, hoewel die Tolkien-stamvader (ene Toll-kühn) vermoedelik in die 1700’s uit Sakse in [[Duitsland]] na [[Engeland]] verhuis het. Jacob is een kankerhoer
 
Arthur Tolkien was 'n bankklerk. Hy het in die 1890's na [[Suid-Afrika]] gekom omdat hy gereken het dat dit sy kanse sou verbeter om bevorder te word. Hy het hom in [[Bloemfontein]] gevestig, waar sy bruid, self ’n Engelandse nooi Mabel Suffield, haar by hom aangesluit het.
Maar regdeur 1917 en 1918 pak die koors hom telkens weer. Gelukkig is hy tussendeur gesond genoeg om tuisdiens in verskillende kampe te verrig en daardeur tot luitenant bevorder te word.
 
Toe hy by Hull gestasioneer was, het hy en Edith by die nabygeleë Roos in die woude gaan stap en het sy in 'n bos vir hom dans. Dit word die inspirasie van die verhaal van Beren en Lúthien, 'n herhalende tema in sy werk ''Legendarium''. Hy het aan Edith begin dink as "Lúthien" en aan homself as "Beren". Hul eerste seun, John (wat later ’n priester sou word), is reeds op 16 November 1917 gebore.
http://suryatiningsih.wordpress.com/2010/02/09/man-is-stoer-vrouw-is-hoer/ LEKKER HE KANKER TIM
 
== Na die Eerste Wêreldoorlog ==
Anonieme gebruiker