Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 greep bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Spelfout
* [[1784]] - [[Pous Pius VI]] stel Giovanni Andrea Archetti, titulêr aartsbiskop van Chalcedonië aan as kardinaal.
* [[1829]] - Die [[NG gemeente Wynberg]] stig af van die [[NG gemeente Kaapstad]].
* [[1839]] - Amptelike opening van dedie eerste spoorlyn in [[Nederland]], tussen Haarlem en [[Amsterdam]].
* [[1879]] - [[Pous Pius IX]] kapituleer en koning Victor Emmanuel lyf Rome in by Italië.
* [[1932]] - Vier maande ná die voltooiing van die [[Afsluitdyk]] in [[Nederland]] word die naam van die [[Suidersee]] amptelik gewysig na [[Ijsselmeer]].
105 683

wysigings