Verskil tussen weergawes van "Beekforel"

435 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
(Verbeter)
 
Die '''Beekforel''' (''Salvelinus fontinalis'') is 'n varswater [[vis]] wat inheems is aan noord-oos [[Noord-Amerika]]. Die visse is ingevoer en vrygelaat in die [[Wes-Kaap]], [[Oos-Kaap]], [[KwaZulu-Natal]] en [[Mpumalanga]]. In Engels staan die vis bekend as ''Brook charr''.
 
== Voorkoms ==
Die skubbe is klein wat die vel 'n leeragtige voorkoms gee. Die [[sylyn]] is duidelik en reguit. Di elyf is stroombelyn, die vinne kort en die stertvin is holrond tot plat. Die vis is gewoonlik donker, olyf bruin tot rooi bruin. Daar is rooi kolletjies op die sye van die lyf en die dorsale vin het donker brui-swart kolletjies op. Die vis word tot 400  lank en die Suid-Afrikaanse hengel rekord is 1.035 kg.
 
== Habitat ==