Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

128 grepe bygevoeg, 6 jaar gelede
k
[[Lêer:Sfeeractie Vak P TWE - INT.JPG|thumb|250px|Atmosfeer in die [[Grolsch Veste]] vir die [[UEFA Champions League|Champions League]] wedstryd tege [[Internazionale]]]]
 
Oral in Europa is Twente bekend vir sy fanatieke ondersteuners. Hulle het die oudste [[ondersteunersklub]] in Nederland, met die "Vriendenkring". Teenwoordig is "Vak-P" die bekendste ondersteunersklub van Twente, omdat hulle in die stadion vir die atmosfeer sorg met vlae, lawaai en vuurwerk. In Nederland het Twente ongeveer vyftien ondersteunersklubs (waarvan die meeste van Twentse dorpe, maar ook van [[Apeldoorn]] en [[Amsterdam]]). Ook in [[Duitsland]], [[Skotland]] en [[Australië]] is daar 'n ondersteunersklub vir FC Twente. Die Skotse ondersteunersklub is''Tukker Clan Stranraer'' het selfs na ''Vak-P'' en die ''Vriendenkring'' die grootstemeeste lede.
 
FC Twente het 'n unieke band met hulle ondersteuners. FC Twente help werklose ondersteuners aan skoling of werk. Ook het die ondersteuners die inrigting van die stadion bepaal.
1 253

wysigings