Verskil tussen weergawes van "Superhelde"

13 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
(→‎Genre: Herhaling)
 
== Storielyn ==
"In 'n land waar mense nie meer opstaan vir waarin hulle glo nie, waar helde en liefde net in Hollywood flieks bestaan, moet twee ontluikende superhelde die krag binne hulself vind om die een plek waar hulle in pasinpas te red."
 
Wanneer hul geliefde comic-winkel bedreig word, kom twee beste vriende se superheldkleure na vore. Dimensie Komieks is diep in die skuld en in die moeilikheid. Boonop word die winkel deur hul aartsvyand van skool, J.J. van Tonder bedreig. J.J. en sy pa is die eienaars van die winkelsentrum oorkant Dimensie Komieks. Hulle benodig ruimte vir meer parkeerplek en hulle het 'n ogie op die gebou waarin Dimensie Komieks is. Albert en Peet beraam saam met Saskia, Monique en SuperWayne 'n buitensporige plan om die winkel te red voorvan die stootskrapers beginte werkred.
 
== Eksterne skakels ==
Anonieme gebruiker