Verskil tussen weergawes van "Wilhelmus van Nassouwe"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Wilhelmus''' is die [[volkslied]] van [[Nederland]]. Dit bestaan uit 15 [[koeplet]]te wat 'n [[acrostichon]] vorm: in die ou variant het die eerste letters van die 15 koeplette die naam ''Willem van Nassov'' gevorm.
 
Die eerste koeplet word gereeld gesing, soms gevolg deur die sesde wat in die [[Tweede Wêreldoorlog]] baie populêr was. Die lied is ook in die Suidelike Nederlande populêrgewild. DaarDit isword ditdaar gereeld tegehoor hoor opby 'n [[Cantus]]. Die Wilhelmus is die amptelike Nederlandse volkslied sedert [[10 Mei]] [[1932]]; daarvoor was dit "[[Wien Neêrlands bloed]]".
 
Die Wilhelmus is inhoudelik geskryf as 'n lied wat deur [[Willem van Oranje]] gesing sou word (maar nie noodwendig deur hom gesing is nie), dit weerspieël sy tweestryd ingedurende die opstandOpstand in die Nederlande. Aan die een kant probeer Willem van Oranje om trou te wees aan die Spaanse koning, aan die ander kant is hy bo alles trou aan die Nederlandse volk.
 
Die herkoms van die teks is nog steeds nie duidelik nie. Die Wilhelmus is 'n [[geuzelied]] en de meeste hiervan is anoniem; opvir die skryf van opstandige liedere hetwas destyds die doodstraf gestaanbeveel. Sedert die begin van die 17e eeu is daar geskrifte watterwat vermeld dat dit geskryf is deur [[Marnix van St. Aldegonde]], tussen [[1570]] en [[1572]]. Daar is egter gegronde redes om te twyfel aan sy outeurskap. MoontlikhedeDit is moontlik dat die Wilhelmus oorspronklik in die [[Duitsland|Duits]] geskryf iswas deur vlugtelinge uitvanuit die Nederlande, wat met die lied Duitse vorste vir die Nederlandse saak probeer wen het. AndereAnder sê weer dat dit deur [[Coornhert]] geskryf iswas. Die melodiewysie is afkomstig van 'n ou Franse soldatelied. 'n Teorie waarmee ook rekening gehou word is dat dit deur 'n onbekende digter geskryf iswas, en dat dit daarna deur Marnix van St. Aldegonde bewerk is. Wat betref die datum aanbetref, word daarvan uitgegaan dat dit geskryf is na Mei [[1568]] geskryf is - aangesien die trek langs die [[Maas]] in die lied vermeld word, en- asook voor April [[1572]], aangesien dit wil lyk asof die verowering van [[Brielle|Den Briel]] nie bekend lyk in diedié lied nieonbekend is. Die Wilhelmus is hiermeederhalwe die oudste Nederlandse volkslied wat nog in gebruik is.
 
==Die teks==
 
Die teks van die Wilhelmus is geskryf in ou Nederlands. Die huidige volkslied gebruik 'n moderne spelling, maar gebruik die oorspronklike sinsbou. Aanpassing hiervan is nie goed moontlik binne die melodiewysie nie. Opvallend is die gebruik van [datief|datiewe] [[naamval]]le en verbuigings soos "den vaderland getrouwe" (trou aan die vaderland) wat in modernmoderne Nederlands en Afrikaans nie meer voorkom nie.
 
 
327

wysigings