Moedertjie: Verskil tussen weergawes

51 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
 
Moedertjie en haar man reis per trein na [[Maraisburg]] om na hulle seun, Hendrik, te gaan soek wat die afgelope twee jaar nog nie huis toe geskryf het nie. Hulle kom na donker op die stasie aan en moet die nag in die wagkamer deurbring waar hulle vreemdelinge ontmoet, elk met sy eie verhaal van hartseer. Almal vind waarna hulle soek: 'n kind, 'n verlore liefde, vryheid en aanvaarding, maar nie soos hulle daarvoor gehoop het nie.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van Afrikaanse rolprente]]
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker