Verskil tussen weergawes van "Saint-Étienne"

k
"Rue_pietone_de_saint_etinene.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Érico Júnior Wouters verwyder is omrede: Per commons:Commons:Deletion requests/Wikijoe upload Forez-info
k ("Rue_pietone_de_saint_etinene.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Érico Júnior Wouters verwyder is omrede: Per commons:Commons:Deletion requests/Wikijoe upload Forez-info)
 
Sedert die 15de eeu het die stad tot 'n beduidende sentrum van die metallurgiese nywerheid ontwikkel. Aanvanklik is veral blanke wapens vervaardig en sedert die Italiaanse veldtogte van koning Frans I ook [[vuurwapen]]s. Die plaaslike wapenbedryf met sy sowat 600 wapensmede (in [[1669]]) het bekendheid verwerf met sy krygswapens, net soos die metallurgiese nywerhede met hulle groot verskeidenheid produkte.
 
[[Lêer:Rue pietone de saint etinene.jpg|thumb|left|250px|Voetgangerslaan in Saint-Étienne]]
Nog 'n suksesvolle bedryf was lintwewery - 'n ambag wat uit Italië ingevoer is en vanaf die 16de eeu in Saint-Étienne gefloreer het. Danksy die industriële aktiwiteite het die stad se inwonerstal in die 17de eeu tot 20 000 gestyg.
 
7 491

wysigings