Verskil tussen weergawes van "Jolande Sap"

43 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
+
No edit summary
(+)
Sap het aan die [[Universiteit van Tilburg]] [[ekonomie]] gestudeer. Daarna het sy by die universiteit en later ook by die [[Universiteit van Amsterdam]] gewerk. Vervolgens het sy by die emansipasieraad, die ''Ministerie van Sosiale Sake en Werkgeleenthede'', by die adviesburo ''LEEFtijd'' en in die onderwys gewerk.
 
Van 2 September 2008 tot 23 Oktober 2012 was sy 'n lid van die [[Tweede Kamer]] vir die [[GroenLinks]]-party. As parlementariër hou sy haarself besig met finansiële onderwerpe. Op 16 Desember 2010 was sy haar partygenoot [[Femke Halsema]] as [[parlementêre verteenwoordiger]] en [[partyleier]] opgevolg (sy was die partyleier tot 5 Oktober 2012).
 
Jolande Sap woon saam in [[Amsterdam]] en het twee kinders.
17 590

wysigings