Hergé: Verskil tussen weergawes

1 greep verwyder ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
No edit summary
[[Lêer:Hergé signature.png|thumb|Hergé se handtekening]]
'''Georges Prosper Remi''' ([[23 Mei]] [[1907]] – [[3 Maart]] [[1983]]), was 'n [[België|Belgiese]] [[strokiesverhaal]][[skrywer]] en -[[kunstenaar]]. Sy skrywernaam was '''Hergé''' - wat die [[Frans]]e uitspraak van ''R.G.'', sy voorletters omgekeer, is. Sy ''[[Die avonture van Kuifie]]'' het hy vanaf 1929 tot 1983 geskryf. Hy het 24 Kuifie boeke geskryf. Die 24ste boek het hy nooit voltooi nie. Die merkwaardige eienskappe van die ''Kuifie''-stories sluit in die sterk skepping van 'n gevoel van realiteit, (danksy sy nougesette en verreikende navorsing), en sy kenmerkende ''[[ligne claire]]'' sketsmetode.
 
== Biografie ==
123

wysigings