Verskil tussen weergawes van "Halloween"

8 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
taalversorging
k (r2.7.2+) (Robot: verander ko:할로윈 na ko:핼러윈)
(taalversorging)
[[Lêer:Jack-o'-Lantern 2003-10-31.jpg|thumb|right|250px|''Jack-o'-Lantern'' - In [[Noord-Amerika]] word uitgeholde pampoene met vreeslike gesigte as deel van die Halloween-feesviering met 'n kers verlig. Hierdie tradisie het sy oorsprong in die Keltiese feesdag [[Samhain]]]]
'''Halloween''' is 'n fees wat gewoonlik op [[31 Oktober]], die tradisionele Allerheilige-aand, gevier word. Deesdae het die Halloween-fees orals in die Westerse wêreld tot 'n mindere of meerdere mate gewild geraak, al is dit net as deel en afgietsel van die Amerikaanse popkultuur ingevoer.
 
Die tradisionele Ierse Halloweenkoek is ''barmbrack'', 'n soort vrugtebrood, waarvan elke familielid 'n sny ontvang. Daar is groot belangstelling in die uitkoms, aangesien in elke koek 'n klein lap, 'n muntstuk en 'n ring verberg is. As 'n mens die lap kry, is sy finansiële toekoms onseker. Diegene, wat die munt in sy sny ontdek, mag uitsien na 'n voorspoedige jaar. Die ring is 'n voorbode van 'n romanse of voortdurende geluk. Barmbracks, wat deesdae in winkels gekoop kan word, bevat gewoonlik slegs die ring.
 
Kinders het 'n week skoolvakansie vir Halloween, en die laaste Maandag in Oktober is 'n publiekeopenbare vakansiedag, alhoewel Halloween nie altyd op hierdie dag val nie.
 
In 2006 het 'n aantal graafskaps- en stadsrade die feesvure as 'n veiligheidsmaatreël verbied, maar ook weens die gesondheidsgevare, wat hulle sou inhou.
Die tipiese simbole van die hudige Halloweenfees is duiwels, [[spook|spoke]], demone en geraamtes; hekse met puntige, uit strooi gevlegte hoede, wat dikwels op besems ry, en met 'n swart kat op hulle skouers; dwerge; uile, vlermuise en spinnekoppe; [[vampier]]e en spookhuise. Pampoene en voëlverskrikkers is tipiese herfstelike simbole, wat ook 'n belangrike rol by die Halloween-feesvierings speel. Die tradisionele kleure is swart en oranje, alhoewel deesdae ook persblou, groen en rooi dikwels gebruik word. Hierdie kleure is al meer as 'n eeu gelede in advertensies vir Halloween ingevoer en het nou lankal 'n deel van die tradisie geword.
 
Die mees bekende Halloweensimbool is die uitgeholde [[pampoen]], wat as 'n lantern gebruik word. Dit staan in die VSA as ''Jack-O'-Lantern'' bekend.
 
Volgens 'n ou legende het 'n hoefsmid, Jack O., 'n ooreenkoms met die duiwel aangegaan, wat van hom vir 'n tydperk van sewe jaar die beste hoefsmid in die land gemaak het. Die prys hiervoor was Jack se siel. Jack het 'n uitgeholde pampoen met kerse binne-in by die ingang van sy smidswinkel opgehang - as teken van sy nuwe vaardighede.
 
As straf vir sy duiwelse ooreenkoms is Jack O. uiteindelik daartoe verdoem om vir alle tyeewig met sy Jack-O'-Lantern deur die wêreld te swerf.
 
{| class="wikitable"
In Duitsland, waar die Halloweenfees steeds meer gewild word en intussen ook 'n groot kommersiële betekenis het, word 31 Oktober ook as Hervormingsdag van die [[Evangeliese Kerk in Duitsland]] (EKD) gevier en is 'n vakansiedag in die meeste Oos-Duitse deelstate (behalwe vir Berlyn). Die voorsitter van die Raad van die EKD en biskop van Berlyn, Dr. Wolfgang Huber, het hom ook in 2006 weer teen die Halloweenfeesvierings uitgespreek, aangesien die Christelike geloof nie versoenbaar met heidense tradisies sou wees nie. Halloween as 'n nag, waar die geeste van oorledenes die mensewêreld kom besoek, is vir hom ewemin aanvaarbaar soos die tradisie dat kinders by vreemde mense lekkergoed kom opeis en met 'n skelmstreek dreig indien hulle dit nie sou ontvang nie.
 
In [[Rooms-KatoliekeKatoliek]]e gebiede van Europa word op 1 November die Allerheiligeaand en op 11 November die [[Sint Maarten|Sint-Maartenfees]] gevier. Ook by die laasgenoemde fees is dit gebruiklik dat kinders lantarinkieslanterntjies by hulle dra en die deurklokkies lui om lekkers en vrugte of geskenkies te ontvang. Net soos by Halloween is hier sprake van voorchristelike gebruike. Die opkoms van Halloween dreig om die in -baie -opsigte -eenderse Sint-Maartenfees te verdring.
 
TegelykertydTerselfdertyd beweerword in klerikale kringe datgevrees ookdat die tradisionele Allerheiligefees deur die opkoms van Halloweenfeesvierings bedreig word, en hierdie kritici - waaronder Hippolyte Simon, biskop van [[Clermont-Ferrand]] ([[Frankryk]]) en visepresident van die Franse Raad van Biskoppe - verwys selfs dikwels na Halloween as die "belangrikste fees van sataniste".
 
Ondanks die dikwels vreemde uitsprake van Simon en ander konserwatiewe kerkleiers teen Halloween het dié fees intussen in Frankryk net soos in ander Europese lande baie gewild geraak.
97 247

wysigings