Verskil tussen weergawes van "Bruinburnie"

70 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Verbeter
k (r2.7.2) (robot Bygevoeg: fr:Chaetodon blackburnii, zh:勃氏蝴蝶魚)
(Verbeter)
| subphylum_authority = ([[Cuvier]], [[1812]])
| infraphylum = [[Gnathostomata]]
| classissuperclassis = [[Osteichthyes]]
| classis_authoritysuperclassis_authority = (Huxley, [[1880]])
| subclassisclassis = [[Actinopterygii]]
| superordo =
| ordo = [[Perciformes]]
Die '''Bruinburnie''' (''Chaetodon blackburnii'') is 'n [[vlindervis]] wat voorkom aan die ooskus van [[Suid-Afrika]] vanaf [[KwaZulu-Natal]] en kom ook in [[Mauritius]] voor. Die kleintjies is al in [[Algoabaai]] gevind. Die [[vis]] word tot 14 cm lank en kom in koraal en rots riwwe voor in water wat 1 - 70 m diep is. Die vis is geel aan die voorkant met 6 - 8 strepe wat uitstraal van agter die pektorale vinne en is donker aan die agterkant. Daar is 'n vertikale band oor die oë wat strek tot teen die dorsale vin. Die bekken vinne is geel terwyl die basis van die stert wit is. Hulle doen nie goed in [[akwarium]]s nie. In Engels staan die vis bekend as die ''Blackburne''.
 
== Sien ook ==
* [[Alfabetiese lys van visse]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name‎name]]
* [[Lys van varswater visfamilies]]
* [[Lys van visfamilies]]
 
== Bronne ==
* Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
* Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6