Verskil tussen weergawes van "Ulaanbaatar"

58 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
+ Kaart
k (r2.7.3) (robot Bygevoeg: sh:Ulan Bator)
(+ Kaart)
| leë_embleemgrootte =
| leë_embleemskakel =
| beeld_kaart = Map mn ulaanbaatar.png
| kaartgrootte =
| kaartbyskrif =
| onderafdelingtipe = [[Lande|Land]]
| onderafdelingnaam = [[Mongolië]]
| onderafdelingtipe1 = GraafskapAimag
| onderafdelingtipe2 =
| onderafdelingtipe3 =
| onderafdelingtipe4 =
| onderafdelingnaam1 = Ulaanbaatar
| onderafdelingnaam2 =
| onderafdelingnaam3 =
| leiernaam4 =
| stigtingstitel = Gestig
| stigtingsdatum = 1639
| stigtingstitel2 =
| stigtingsdatum2 =
| webwerf = [http://www.ulaanbaatar.mn/]
}}
 
'''Oelan Bator''' ([[Russies]]), of '''Ulaanbaatar''' ([[Mongools]]) <!--({{lang-mn|Улаанбаатар}}, Klassieke Mongools: {{Unicode|ᠤᠯᠠᠭᠠᠨ ᠪᠠᠭᠠᠲᠤᠷ}} [Ula{{IPA|ɣ}}an Ba{{IPA|ɣ}}atur]), -->is die [[hoofstad]] van [[Mongolië]]. Ulaanbaatar is in 1639 gestig en het aanvanklik as Örgöö bekend gestaan. In 1924 het Ulaanbaatar (wat "rooi held" beteken) die hoofstad van die nuwe Mongoolse Volksrepubliek geword ter ere van 'n Mongoolse volksheld [[Damdin Sükhbaatar]], wie se soldate Mongolië van [[Ungern von Sternberg]] se troepe in samewerking met die Sowjet (Rooi Leër] bevry het. Vandag pruik Sükhbaatar se standbeeld op Ulaanbaatar se eenders genoemde stadsplein. Meer as 'n derde van Mongolië se yl bevolking woon in Ulaanbaatar.
 
== Geografie ==
Ulanbaatar is ongeveer 1350 meter (4430 voet) bokant seespieël in die sentraal-oostelike deel van Mongolië aan die [[Tuulrivier]] ('n sytak van die [[Selenga|Selenge]] rivier) en aan die voet van berg [[Bogd Khan Uul]] geleë.
 
Vanweë Ulaanbaatar se hoë ligging, se posisie op die breedtelyn en vêr afstand van die naaste kuslyn word dié stad allerweë as die koudste hoofstad in die wêreld beskou met 'n gemiddelde temperatuur van -1.3°C. In die lang droë winterseisoen daal die temperatuur so laag as -40°C, terwyl die temperatuur in die kort somers so hoog as 35°C styg. Die stad is in 'n sporadiese permabevrore sone geleë wat beteken dat dit moeilik is om fondamente te grawe. Voorstedelik inwoners woon dus hoofsaaklik in tradisionele [[yurt|ger]]s wat maklik opgerig en verskuif kan word.<ref>geography.about.com [http://geography.about.com/od/physicalgeography/a/coldcapital.htm coldcapital.html] </ref>
[[Image:Mongolia 023.jpg|thumb|left|280px|Standbeeld van 'n bergbok met die Natuurgeskiedenismuseum in die agtergrond]]
 
== Geskiedenis ==
[[ImageLêer:Mongolia 023.jpg|thumb|leftlinks|280px|Standbeeld van 'n bergbok met die Natuurgeskiedenismuseum in die agtergrond]]
Gestig in [[1639]], Ulan Bator, toe bekend as '''Örgöö''' (Urga), was oorspronklik te Shireet Tsagaan nuur meer. Die meer is sowat 400 km van die huidige Ulaanbaatar in die [[Övörkhangai Provinsie]], en was hoofsaaklik bedoel om as setel te dien vir die eerste [[Jebtsundamba]], [[Zanabazar]].
 
== Administrasie en onderafdelings ==
{{Main|Düüreg}}
Ulaanbaatar word in nege distrikte onderverdeel, te wete ([[Düüreg]]s): [[Baganuur]], [[Bagakhangai]], [[Bayangol]], [[Bayanzurkh]], [[Chingeltei]], [[Khan Uul]], [[Nalaikh]], [[Songino Khairkhan]], en [[Sühbaatar (distrik)|Sühbaatar]]. Elke distrik word verder in [[Khoroo]]s onderverdeel.
 
 
== Vervoer ==
[[ImageLêer:Mongolia 026.jpg|right|thumb|280px|[[Chinggis Khaan Internasionale Lughawe]]]]
Tussenstedelik en internasionaal: Ulaanbaatar word deur die [[Chinggis Khaan Internasionale Lughawe]] (voorheen die Buyant Ukhaa Lughawe) bedien Die staatsbeheerde lugredery MIAT Mongolian Airlines bedryf lugroetes tussen Mongolië en Suid-Korea, Sjina, Japan, Rusland en Duitsland.
 
A sekondêre vervoerstelsel bestaan uit die gebruik van minibusse wat met die busse meeding en dikwels onwettig bedryf word. Ulaanbaatar het talle gelisensieerde huurmotors, hoewel privaatmotors ook informeel as huurmotors gebruik word. Elke motor is dus 'n potensiële huurmotor.
 
== Onderwysinstellings ==
Ulaanbaatar het vyf universiteite: die [[Nasionale Universiteit van Mongolië]], die Wetenskaplike en Tegnologiese Universiteit van Mongolië, die Universiteit van Gesondheid en Mediese Wetenskappe, 'n Opvoedkundige Universiteit en 'n Univeriteit vir Kuns en Kultuur. Daar is ook talle private en openbare kolleges en 'n geskiedkundige biblioteek met'n versameling antieke manuskripte uit Mongolië, Sjina en Tibet.
 
== Beskrywing ==
[[ImageLêer:Mongolia 037.jpg|right|thumb|280px|[[Gorkhi-Terelj Nasionale Park]]]]
Die stad bestaan uit 'n sentrale gebied wat in die Sowjet veertiger- en vyftigjarige argitektuur gebou is. Die sentrale gebied word deur residensiële bloktorings en groter woonkwartiere omring. Die grondvloere van talle geboue is winkels omskep, terwyl nuwe winkelsentrums opgerig word.
 
* [[Gorkhi-Terelj Nasionale Park]], 'n natuurreservaat, ongeveer 70km uit Ulaanbaatar met talle toeristekampe en fasiliteite.
 
== Ambassades ==
[[Bulgarye ]], [[Sjina]], die [[Tsjeggiese Republiek]], [[Frankryk]], [[Duitsland]], [[Japan]], [[Laos]], [[Pole]], [[Roemenië]], [[Rusland]], [[Taiwan]], [[TurkeieTurkye]], die [[Verenigde Koninkryk]], en die [[Verenigde State van Amerika]] het almal ambassades in Ulaanbaatar. Suid-Afrika het in 1994 diplomatieke betrekkinge met Mongolië gesluit, hoewel Suid-Afrika geen ambassade in Mongolië het nie. <ref>http://www.embassiesabroad.com/embassies-in/Mongolia#1958</ref><ref>http://www.themoscowtimes.com/travel/facts/emb_abroad.html</ref><ref>http://www.mfa.government.bg/index.php?tid=49#art384</ref><ref>http://www.britishembassy.gov.uk/servlet/Front?pagename=OpenMarket/Xcelerate/ShowPage&c=Page&cid=1087554253488</ref><ref>http://www.msz.gov.pl/Polish,Missions,Abroad,2143.html</ref>
 
== Verwysings ==
{{verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsCommonsKategorie|Ulan Bator|Ulaanbaatar}}
* [http://www.mayorulanbator.mn BurgermeesterStad van Ulaanbaatar] amptelike Webtuiste<!-- {{mnen}}-->
 
* [http://www.ulanbatorcitycouncil.mn StadStadsraad van Ulaanbaatar] amptelike Webtuiste<!-- {{enmn}}-->
* [http://www.citycouncilmayor.mn StadsraadBurgermeester van Ulaanbaatar] amptelike Webtuiste<!-- {{mn}}-->
* [http://www.iras.ucalgary.ca/~volk/sylvia/Pozdneyev.htm "Urga or Da Khuree"] uit A. M. Pozdneyev se ''Mongolia and the Mongols''
*[http://www.mayor.mn Burgermeester van Ulaanbaatar] amptelike Webtuiste<!-- {{mn}}-->
* [http://www.ulaanbaatarnum.edu.mn UlaanbaatarNasionale Universiteit van Mongolië]
*[http://www.iras.ucalgary.ca/~volk/sylvia/Pozdneyev.htm "Urga or Da Khuree"] uit A. M. Pozdneyev se ''Mongolia and the Mongols''
* [http://wwwubpost.num.edumongolnews.mn NasionaleUlaanbaatar Post - UniversiteitWeeklikse vanEngelse MongoliëKoerant]
* [http://ubpostwww.mongolnewsulaanbaatar.edu.mn Ulaanbaatar Post - Weeklikse Engelse KoerantUniversiteit]
*[http://www.ulaanbaatar.edu.mn Ulaanbaatar Universiteit]
 
{{Hoofstede in Asië}}
 
[[Kategorie:Geografie van Mongolië]]
 
{{Link GA|no}}
 
[[ace:Ulan Bator]]