Verskil tussen weergawes van "Kaapprovinsie"

geen wysigingsopsomming nie
k
[[Beeld:Map of the provinces of South Africa 1976-1994 with the Cape highlighted.svg|thumb|250px|Ligging van die Kaapprovinsie tussen 1976-1994 (die tuislande word nie getoonaangetoon nie)]]
 
Die Provinsie Kaap die Goeie Hoop, beter bekend as die '''Kaapprovinsie''' (of kortweg ''die Kaap'' of ''Kaapland'') het op [[31 Mei]] [[1910]] ontstaan toe die [[Unie van Suid-Afrika]] gestig is. Die [[Kaapkolonie]] het op daardie datum in sy geheel formeel die Kaapprovinsie geword, met [[Kaapstad]] as provinsiale hoofstad.
85 757

wysigings