Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

2 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
[[Lêer:Diegogarcia.jpg|thumb|links|Uitsig oor Diego Garcia, wat die militêre basis vertoon.]]
 
'''Diego Garcia''' is 'n tropiese, voetspoor-vormige koraal-atol suid van die [[ewenaar]] in die sentrale [[Indiese Oseaan]] en maak deel uit van die [[Britse Indiese Oseaangebied‎]]. Die atol is 750 km suid van die [[Maledive]] en 1 500 km oos van die [[Seychelle]], halfpad tussen [[Afrika]], [[Australië]] en [[Asië]] geleë. Daarom is dit 'n belangrike strategiese punt en word deur die [[Verenigde Koninkryk]] en die [[Verenigde State van Amerika]] se weermagweermagte gebruik. Dit het ook as 'n nood landingsbaannoodlandingsbaan vir die VSA se [[Ruimtependeltuigruimtependeltuig]] gedien.
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker