Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

60 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{jare}}
== Gebeure ==
* [[Suid-Afrika]] - Verbod op gemengde huwelikswette. Afsonderlike toue by poskantore vir blankes en nie-blankes. Die Suid-Afrikaanse Pond word gedevalueer.
* [[1 April]] - [[Newfoundland]] word verenig met [[Kanada]].
* [[4 April]] - Die twaalf nasies België, Denemarke, Frankryk, Italië, Kanada, Luxemburg, Nederland, Noorweë, Portugal, Verenigde Koninkryk, Verenigde State van Amerika en Ysland teken die Noord -Atlantiese Organisasie Verdrag, en stig die [[Noord -Atlantiese Verdrags OrganisasieVerdragsorganisasie]].
* [[23 Mei]] - Stigting van die [[Deutschland|Bondsrepubliek Duitsland]].
* [[7 Oktober]] - Stigting van die [[Duitse Demokratiese Republiek]].
* [[16 Desember]] - Die [[Voortrekkermonument]] op Monumentkoppie ([[Pretoria]]) word ingewy.
* [[27 Desember]] - Koningin [[Juliana van Nederland]] staan soewereiniteit aan [[Indonesië]] toe.
 
== Geboortes ==
* [[27 Januarie]] – [[Fanie Olivier]], digter van [[Suid-Afrika]].Afrikaanse digter
* [[18 Junie]] - [[Lech Kaczyński]], [[Pole|Poolse]] politikus en staatspresidentstaatman, President van Pole († [[2010]]).
* [[22 Junie]] – [[Meryl Streep]], akteur.Amerikaanse aktrise
* [[27 Junie]] - [[Vera Wang]], Amerikaanse mode-ontwerper.
* [[4 Julie]] – [[Horst Seehofer, [[politikus]], vanDuitse [[Duitsland]].politikus
* [[23 Julie]] - [[Clive Edward Butler Rice]], [[Suid-Afrikaanse]] [[krieketspeler]] en Springbok-krieketkaptein.
* [[5 Oktober]] - [[Peter Ackroyd]], Britse biograaf, skrywer en kritikus.
* [[15 Desember]] - Fanie Pretorius, senior bestuurder verbonde aan die Kantoor van die President van [[Suid-Afrika]] (1983 - 2006) en stigterslid van Die [[Grafsteensangers]].
* [[23 Desember]] - [[At Botha]], Suid-Afrikaanse akteur.
 
== Sterftes ==
* [[29 Oktober]] – [[George IvanovitchGurdjieff]], Armeense filosoof (* [[Gurdjieff1866]])
 
[[Kategorie:20ste eeu]]
11 957

wysigings