Verskil tussen weergawes van "Groot-Bulgaarse Ryk"

1 306 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
+ Inligtingskas
(+ Inligtingskas)
{{Infoboks Voormalige Land
[[Lêer:Map of Old Great Bulgaria.svg|300px|right|thumb|Die Groot-Bulgaarse Ryk tussen 626 en 650 n.C.]]
|native_name = Παλαιά Μεγάλη Βουλγαρία<br />''Palaiá Megálē Boulgaría''
|conventional_long_name = Groot-Bulgaarse Ryk
|common_name = Groot-Bulgaarse Ryk
|continent=Europa
|region=Suidwes-Europa
|country=Bulgarye
|era=[[Middeleeue]]
|status=State unie
|year_start = 632
|year_end = 668
|date_start =
|date_end =
|event_start = Kubrat erfgename die troon
|event_end = Groot-Bulgaarse Ryk word verower deur die Khazars
|p1 =
|flag_p1 =
|s1 =
|flag_s1 =
|image_flag = Monogram of Kubrat.svg
|image_coat =
|image_map = Map of Old Great Bulgaria version german text.svg
[[Lêer:Map|image_map_caption of= Old Great Bulgaria.svg|300px|right|thumb|Die Groot-Bulgaarse Ryk tussen 626 en 650 n.C.]]
|national_motto =
|national_anthem =
|capital = [[Phanagoria]] (632–665)
|common_languages = [[Bulgar]]
|government_type = Monargie
|title_leader = Khan
|leader1 = Kubrat
|year_leader1 = 632–665
|leader2 = Batbayan
|year_leader2 = 665–668
|leader3 =
|year_leader3 =
|leader4 =
|year_leader4 =
|leader5 =
|year_leader5 =
|leader6 =
|year_leader6 =
|leader7 =
|year_leader7 =
|title_deputy =
|deputy1 =
|year_deputy1 =
|deputy2 =
|year_deputy2 =
|deputy3 =
|year_deputy3 =
|deputy4 =
|year_deputy4 =
|deputy5 =
|year_deputy5 =
|deputy6 =
|year_deputy6 =
|legislature =
|house1 =
|house2 =
|stat_year1=
|stat_area1=
|stat_pop1 =
|currency =
|cctld =
|calling_code =
|footnotes =
}}
 
Die '''Groot-Bulgaarse Ryk''' ([[Bulgaars]]: Велика България}}), afgelei van die [[Grieks]]e ''Η παλαια μεγαλη Βουλγαρια''; megale Boulgaria) is deur die Proto-Bulgare, 'n Turkse volk<ref>I. Dujcev: ''Bulgarien'', artikel in: ''Lexikon des Mittelalters'', Stuttgart/Weimar 2000; Harald Haarmann: ''Protobulgaren'', in: ''Lexikon der untergegangenen Völker'', München 2005, bl. 225</ref>, in [[Rusland|Suid-Rusland]] en die Noord-Kaukasus gestig. In teenstelling met die latere groot Bulgaarse ryke (1ste, 2de en 3de Bulgaarse Ryk) het dit nie oor die Balkan-skiereiland gestrek nie, maar was noord van die [[Swartsee]] en die See van Asov geleë. Die naam van die ryk gaan terug na Bisantynse geleerdes. Sy hoofstad was die hawestad Phanagoria.
 
Die Wolga-Bulgare, wat tussen die 7de en 13de eeu eweneens gebiede in Rusland bewoon het, was 'n deel van die Proto-Bulgaarse volk wat ná die vernietiging van die Groot-Bulgaarse Ryk in hul stamgebied langs die [[Wolga-rivier]] gebly het.