Phil Mostert: Verskil tussen weergawes

18 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
Skakels
kNo edit summary
(Skakels)
| url
}}
'''Phillipus Jacobus Mostert''' ([[30 Oktober]] [[1898]] - [[3 Oktober]] [[1972]]) was 'n [[Springbok]]rubyspeler en Suid-Afrika se sestiende [[Springbok]] [[Springbokkapteins|rugbykaptein]]. Sy pa het gesneuwel tydens die [[Slag van Colenso]] en hy en sy ma het 'n moelike tyd in 'n [[konsentrasiekamp]] deurgebring.
 
== Bron ==
* 30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995. ISBN 0-7981-3411-9