Verskil tussen weergawes van "7 Maart"

13 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Sterftes: Verbeter)
 
== Gebeure ==
* [[161]] - [[Marcus Aurelius]] en [[Lucius Verus]] volg [[Antoninus Pius]] op om mede-keisers van die [[Romeinse Ryk]] te word.
* [[1667]] - [[Pous Alexander VII]] stel vier nuwe kardinale aan, waaronder Louis de Vendôme.
* [[1859]] - Die dorp [[Jacobsdal]] word in die Vrystaat gestig.
* [[1900]] - Die [[Slag van Poplar Grove]] vind langs die Modderrivier plaas.
* [[1926]] - Die eerste suksesvolle trans-Atlantiese radio-telefoon gesprek vind plaas tussen [[New York]] en [[Londen]].
* [[1936]] - [[Duitsland]] herbeset die gedemilitariseerde [[Rynland]], en verbreek daarmee die [[Verdrag van Versailles]] en die [[Locarno Verdrae]] wat na die [[Eerste Wêreldoorlog]] onderteken is.
* [[1950]] - Die [[Sowjetunie]] reik 'n’n verklaring uit wat ontken dat die [[Duitsland|Duitse]] [[kernfisika|kernfisikus]] [[Klaus Fuchs]] as 'n’n Sowjet [[spioenasie|spioen]] gedien het.
* [[1965]] - Amerikaanse Burgerregtebeweging: [[Burgerregte]] betogers wat van [[Selma, Alabama|Selma]] na [[Montgomery, Alabama|Montgomery]], [[Alabama]] marsjeer word brutaal deur die [[polisie]] aangeval op [[Selma na Montgomery optogte|Bloedige Sondag]].
 
== Geboortes ==
* [[1693]] - [[Carlo Rezzonico]] (later [[Pous Clemens XIII]]) († [[1769]]).
* [[1926]] - Die [[Suid-Afrika]]anse filosoof [[Johan Degenaar]], wordSuid-Afrikaanse infilosoof [[Ladysmith]], [[KwaZulu-Natal]]en geboreteoloog.
 
== Sterftes ==
* [[203]] - [[Perpetua]] en [[Felicitas]], Christen-martelaars.
* [[1724]] - [[Pous Innocentius XIII]] (* [[1655]]).
* [[1973]] - [[Pieter Kuyper Albertyn|PK Albertyn]], [[Suid-Afrika]] se vyftiende [[Springbokkaptein]] (* [[1897]]).
* [[1990]] - [[Koos Strauss]], leierSuid-Afrikaanse vanpolitikus die(* [[Verenigde Party1900]] en kabinetsminister).
 
== VakansiesVakansie-, vierings,- en waarmeningsdae ==
* [[Onderwysersdag]] in [[Albanië]]
 
{{commonscommonscat|Category:7 March}}
 
[[Kategorie:Datum]]
12 137

wysigings