Verskil tussen weergawes van "Prayagraj"

8 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Artikel geskep)
 
'''Allahabad''' ([[Hindi]]: इलाहाबाद, [[Oerdoe]]: الہ آباد; ''Ilāhābād'' [ɪlaːhaːˈbaːd̪]) of '''Prayag''' (Hindi: प्रयाग, Oerdoe: پریاگ; ''Prayāg'' [prʌˈjaːɡ]) is 'n stad in die [[Indië|Indiese]] [[Federale staatsvorm van Indië|deelstaat]] [[Oetarpradesj]] met 'n bevolking van 1 117 094 in 2011. Die stad is in [[1583]] gestig en is vernoem ná [[Allah]], die [[Arabies]]e naam vir [[God]] en ''-ābād'', [[Persies]] vir ''te bou of te skep'', wat beteken "Stad van God" of "God se skepping". Allahabad is aan die [[Ganges]], 'n heilige rivier van die [[Hindoeïsme]], geleë. Dus is Allahabad 'n belangrike pelgrimstog vir Hindoes. Elke 12 jaar word die fees Kumbh Mela gevier.
 
Allahabad is bekend as "stad van die [[Eerste Minister]]s", omdat sewe van 13 Eerste Ministers van Indië verbindings met die stad gehad het. SoosOnder andere is [[Indira Gandhi]] in Allahabad gebore. Die [[tydsone]] van Indië en [[Sri Lanka]], [[UTC+05:30]] word vanaf die observatorium in Allahabad in Indië bereken.
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker