Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas Akteur
| Naam = Anna Neethling-Pohl
| Beeld =
| Beeldbeskrywing =
| Beeldonderskrif =
| Geboortenaam =
| Alias =
| Geboortedatum = [[1906]]
| Geboorteplek =
| Nasionaliteit = [[Suid-Afrika]]
| Sterftedatum = [[1992]]
| Sterfteplek =
| Beroep = Aktrise
| Aktiewe jare =
| Noemenswaardige rolprente =
| Webwerf =
| imdb = 1293967
| Toekennings = <!-- slegs noemenswaardiges -->
}}
 
'''Anna Neethling-Pohl''' (1906-1992) was 'n [[Afrikaans]]e aktrise en skrywer wat op die verhoog en in rolprente opgetree het. Sy is op [[Graaff-Reinet]] gebore en het in meer as 50 verhoogproduksies en hoofrolle opgetree, en 7 van [[Shakespeare]] se dramas na Afrikaans vertaal. Sy het verskeie romans gepubliseer waarvoor sy die Langenhoven-prys in 1926 en die Vaderland-prys in 1937 ontvang het.
 
Anonieme gebruiker