Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Die Goeie ou tyd 1944.jpg|duimnael|250px|[[Gert van den Bergh]], [[Paula Styger]], [[Pierre de Wet]] en Anna Neethling-Pohl in 'n toneel uit Sita se Die Goeie ou tyd (1944).]]
 
'''Anna Neethling-Pohl''' (1906-1992) was 'n [[Afrikaans]]e aktrise en skrywer wat op die verhoog en in rolprente opgetree het. Sy is op [[Graaff-Reinet]] gebore en het in meer as 50 verhoogproduksies en hoofrolle opgetree, en 7 van [[Shakespeare]] se dramas na Afrikaans vertaal. Sy het verskeie romans gepubliseer waarvoor sy die Langenhoven-prys in 1926 en die Vaderland-prys in 1937 ontvang het.<ref>[http://esat.sun.ac.za/index.php/Anna_Neethling-Pohl Anna Neethling-Pohl se profiel op ESAT], besoek op 13 Desember 2012</ref><ref>[http://www.beeld.com/Vermaak/Nuus/Anna-Neethling-Pohl-enkele-hoogtepunte-20120903 Anna Neethling-Pohl: enkele hoogtepunte], [[Beeld]], 3 September 2012</ref>
 
== Biografie ==
* [[Daar Doer in die Stad]], 1954 as Hans se moeder
* [[Lig van 'n Eeu]], 1942
* [[Die Bou van 'n’n Nasie]], 1938
 
As regisseur:<!-- Hoop dis die regte Afrikaanse woord, Engels is ""director"! -->
== Sien ook ==
* [[Lys van bekende Suid-Afrikaners]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{DEFAULTSORT:Neethling-Pohl, Anna}}
Anonieme gebruiker