Verskil tussen weergawes van "Willem Postma"

geen wysigingsopsomming nie
[[BeeldLêer:Ds Willem Postma.jpg|thumb|regs|230px|Ds. Willem Postma, ook bekend as die satiriese skrywer dr. O'kulis.]]
 
Ds. '''Willem Postma''' ([[Burgersdorp]], [[15 Maart]] [[1874]] - [[Reddersburg]], [[13 Desember]] [[1920]]) was 'n predikant in die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]] en, onder die skuilnaam dr. O'Kulis, 'n Afrikaanse baanbrekerskrywer.
 
==Bronne==
* Krüger, D.W. (hoofred.) ''[[Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek]] Deel II''. Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1972.
* Nienaber, P.J. ''Hier Is Ons Skrywers! Biografiese Sketse van Afrikaanse Skrywers''. Johannesburg: Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1949.
* Potgieter, D.J. (hoofred.) ''[[Standard Encyclopaedia of Southern Africa]]''. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Ltd., 1973.
Anonieme gebruiker