Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse biografiese woordeboek"

geen wysigingsopsomming nie
 
Elk van die vyf volumes van hierdie naslaanwerk is alfabeties gerangskik en in deel 5 is 'n gekonsolideerde register. Deel 1 het in 1968 verskyn en die laaste deel in 1987. Dit is uitgegee in opdrag van die [[Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing]]. Al 5 die dele het ook in Engels verskyn onder die titel '''Dictionary of South African Biography'''.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Woordeboeke]]
Anonieme gebruiker