Verskil tussen weergawes van "Pous Bonifatius VIII"

k (r2.7.3) (robot Bygevoeg: sh:Bonifacije VIII.)
 
===Nadoodse hofsaak===
‘n Geregtelike ondersoek na Bonifatius se leerstellings is begin in [[1303]] en het geloop tot in [[1311]]. Die getuienis, veral die van die sittings in Groseau in Augustus en September [[1310]], bevat bewerings van kettery deur die pous. Dit sluit onder andere bewerings van [[sodomie]] in. Verdere uitsprake van die pous wat genoem word, sluit in:
*Seks is net so min sonde as om jou hande te was.
*Die paradys en die hel bestaan slegs op aarde.
Anonieme gebruiker