Verskil tussen weergawes van "Keiser-snapper"

k
Skoonmaak, replaced: [[File: → [[Lêer: (2) using AWB
(→‎Sien ook: Verbeter)
k (Skoonmaak, replaced: [[File: → [[Lêer: (2) using AWB)
 
==Habitat==
Die vis leef in koraal en rots riwwe in water wat 5 - 180 m diep is en vreet gedurende die nag. Hulle vreet krap, garnale, kreef, vis en tjokka. Die volwasse visse is alleenswemmers en territoriaal van aard. Dit is 'n gewilde hengelvis maar kan [[ciguatera]] vergiftiging veroorsaak.
 
==Sien ook==
[[FileLêer:Lutjanus sebae Prague 2011 1.jpg|thumb|left|300px|Prague sea aquarium]]
[[FileLêer:Lutjanus sebae Prague 2011 2.jpg|thumb|left|300px|Prague sea aquarium]]
 
{{commonskat|Lutjanus sebae}}
13 247

wysigings