Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 6 jaar gelede
Spelfout
Die '''Soutpansberg''' is 'n bergreeks in die noordelike deel van [[Suid-Afrika]] in die teenwoordige provinsie [[Limpopo]]. Die bergreeks is ongeveer 130km lank in 'n oos/wes rigting. Die naam kom van die soutpanne wat die [[Voortrekkers]] daar ontdek het. Die hoogste piek is Lejuma (1753m). [[Makhado]] is net suid van die berg en die [[N1]] nasionale pad kruis die berg hier deur [[Wyliespoort]]. Die 70 m hoë [[Lajumawaterval]] is ook in die berg.
 
Die Blaauberg is aangrendsendaangrensend navan die Soutpansberg, maar die geologie is verskillend.
== Eksterne skakels ==
*{{en}} [http://about-south-africa.com/html/soutpansberg.html The Soutpansberg]
*{{en}} [http://www.soutpansberg.com/ Soutpansberg]
104 389

wysigings