Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 6 jaar gelede
Spelfout
[[Beeld:Soutpansberg.jpg|thumb|right|300px|'n Voetslaanroete in die Soutpansberg.]]
 
Die '''Soutpansberg''' is 'n bergreeks in die noordelike deel van [[Suid-Afrika]] in die teenwoordige provinsie [[Limpopo]]. Die bergreeks is ongeveer 130km lank in 'n oos/wes rigting. Die naam kom van die soutpanne wat die [[Voortrekkers]] daar ontdek het. Die hoogste piek is LejumaLajuma (1753m). [[Makhado]] is net suid van die berg en die [[N1]] nasionale pad kruis die berg hier deur [[Wyliespoort]]. Die 70 m hoë [[Lajumawaterval]] is ook in die berg.
 
Die Blaauberg is aangrensend van die Soutpansberg, maar die geologie is verskillend.
103 710

wysigings