Verskil tussen weergawes van "Duinkerken"

475 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Duinkerk (Frans: Dunkerque, Nederlands: Duinkerke of Duinkerken, Engels: Dunkirk, Duits: Dünkirchen) is 'n stad in die noorde van Frankrijk, in de gewes Nord-Pas-de-Calais, naby aan d...)
 
Duinkerk (Frans: Dunkerque, Nederlands: Duinkerke of Duinkerken, Engels: Dunkirk, Duits: Dünkirchen) is 'n stad in die noorde van FrankrijkFrankryk, in dedie gewes[[département]] Nord-Pas-de-Calais, naby aan die Belgiese grens. Die stad het omtrent 70 000 inwoners. Duinkerk is die hoofstad van die gelyknamige [[arrondissement]] wat rofweg gelykstaande is aan die Weshoek in [[Frans-Vlaandere]]. Duinkerk is deur die Vlaamse grawe gestig om as 'n hawe aan die [[Noordsee]] te dien. Die stad is van historiese belang veral vanweë die Duinkerkse Kapers in die Tagtigjarige oorlog, en ook as die basis vir die ontrekking van geallieerde troepe na Engeland gedurende die Tweede Wêreldsoorlog.
Anonieme gebruiker