Sodwanabaai: Verskil tussen weergawes

1 greep verwyder ,  9 jaar gelede
Skakel
(Skakel)
(Skakel)
'''Sodwanabaai''' is 'n baai aan die [[Indiese Oseaan]] in [[KwaZulu-Natal]], [[Suid-Afrika]]. Die ''St. Thomas'' het in 1589 hier gestrand. Die baai is in 1888 opgemeet om die geskiktheid as 'n hawe te bapaal. Die planne is laat vaar toe 'n hawe by [[Richardsbaai]] 120km verder suid ontwikkel is. Die baai is nou deel van die [[Sodwanabaai Nasionale ParkiSimangaliso-vleilandpark]]. Jesser Point dui die suidelike landhoof aan van die baai. Daar is koraalriwwe naby die baai. Die baai is bekend vir sy [[hengel]], ryk voëllewe en [[skubaduik]].
 
== Selakant ==