Sodwanabaai: Verskil tussen weergawes

195 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
No edit summary
[[Lêer:Lutjanus sanguineus.jpg|thumb|regs|'n [[Bloed-snapper]] by Sodwanabaai gefotografeer.]]
[[Lêer:Scarus rubroviolaceus 2.jpg|thumb|regs|'n [[Kool-papegaaivis]] by Sodwanabaai afgeneem.]]
 
'''Sodwanabaai''' is 'n baai aan die [[Indiese Oseaan]] in [[KwaZulu-Natal]], [[Suid-Afrika]]. Die ''St. Thomas'' het in 1589 hier gestrand. Die baai is in 1888 opgemeet om die geskiktheid as 'n hawe te bapaal. Die planne is laat vaar toe 'n hawe by [[Richardsbaai]] 120km verder suid ontwikkel is. Die baai is nou deel van die [[iSimangaliso-vleilandpark]]. Jesser Point dui die suidelike landhoof aan van die baai. Daar is koraalriwwe naby die baai. Die baai is bekend vir sy [[hengel]], ryk voëllewe en [[skubaduik]].
 
Anonieme gebruiker