Verskil tussen weergawes van "Sodwanabaai"

227 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
{{Location map+|Suid-Afrika|relief=yes|float=right|width=300|caption=Ligging van Sodwanabaai in Suid-Afrika|places=
[[Lêer:Lutjanus sanguineus.jpg|thumb|regs|'n [[Bloed-snapper]] by Sodwanabaai gefotografeer.]]
{{Location map~|Suid-Afrika|label=Sodwanabaai|lat=-27.533333|long=32.683333|position=left|mark=red_pog.svg}}
[[Lêer:Scarus rubroviolaceus 2.jpg|thumb|regs|'n [[Kool-papegaaivis]] by Sodwanabaai afgeneem.]]
}}
 
'''Sodwanabaai''' is 'n baai aan die [[Indiese Oseaan]] in [[KwaZulu-Natal]], [[Suid-Afrika]]. Die ''St. Thomas'' het in 1589 hier gestrand. Die baai is in 1888 opgemeet om die geskiktheid as 'n hawe te bapaal. Die planne is laat vaar toe 'n hawe by [[Richardsbaai]] 120km verder suid ontwikkel is. Die baai is nou deel van die [[iSimangaliso-vleilandpark]]. Jesser Point dui die suidelike landhoof aan van die baai. Daar is koraalriwwe naby die baai. Die baai is bekend vir sy [[hengel]], ryk voëllewe en [[skubaduik]].
== Selakant ==
In [[November]] [[2000]] en [[Mei]] [[2001]] het 'n groep duikers onder die leiding van Pieter Venter drie [[Selakant]]e (''Latimeria chalumnae'') afgeneem in Jessor Canyon sowat in 110m onder die see.
 
== Fotogalery ==
<gallery>
[[Lêer:Lutjanus sanguineus.jpg|thumb|regs|'n [[Bloed-snapper]] by Sodwanabaai gefotografeer.]]
[[Lêer:Scarus rubroviolaceus 2.jpg|thumb|regs|'n [[Kool-papegaaivis]] by Sodwanabaai afgeneem.]]
</gallery>
 
== Bronne ==
Anonieme gebruiker