Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

119 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{jare}}
[[Lêer:Hendrik pretorius sabc riaan cruywagen anchor.png|thumb|regs|Riaan Cruywagen, bekende nuusleser tree uit]]
 
Die '''jaar 2012''' is ’n [[skrikkeljaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op ’n [[Sondag]] begin het.
Die [[Verenigde Nasies]] het die jaar as die jaar van samewerking verklaar om die belangrikheid van sosio-ekonomiese samewerking te beklemtoon. In besonder om klem te lê op die verligting van [[armoede]].<ref>{{cite web|url=http://social.un.org/coopsyear/ |title=United Nations International Year of Cooperatives 2012 |publisher=Social.un.org |date=2011-10-31 |accessdate=2011-11-13}}</ref> Dit is ook as die jaar van ''[[Hernubare energie]] vir almal'' verklaar.<ref>{{cite web|url=http://www.un.org/en/events/sustainableenergyforall/ |title=United Nations International Year of Sustainability for All 2012 |publisher=Un.org |date= |accessdate=2011-11-13}}</ref>
 
Die vyfde en laaste siklus van die Maya se kalender loop teen einde 2012 uit. Sommige mense het glo dat dit die einde van die wêreld salsou wees.
 
== Gebeure ==
Anonieme gebruiker