Vryduik: Verskil tussen weergawes

18 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
Skakels
No edit summary
(Skakels)
[[Lêer:Apnea monofin.jpg|275px|thumb|'n Vryduiker met 'n monovin.]]
 
'''Vryduik''' (Engels: ''free-diving'') beskryf 'n vorm van onderwater duik sonder [[skubaduik|skuba]]-toerusting of enige ander eksterne hulpmiddel vir asemhaling. Tydens 'n vryduik moet die duiker sy asem ophou totdat hy weer bo die watervlak uitkom. Tydens die duiktog kan foto's geneem word of met spiese op visse[[vis]]se gejag word. In kompeterende verband word daar gekyk wie die diepste op een asem kan duik of wie die langste onderwater kan bly.
 
== Eksterne skakels ==