Verskil tussen weergawes van "Skubaduik"

379 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:Alyosha is certified.jpg|regs|thumb|300px|Skubaduikers besigtig [[vis]]se en korale onder die water.]]
[[Lêer:Buzo.jpg|thumb|300px|regs|'n Skubaduiker.]]
[[Lêer:Aqualung (PSF).png|thumb|300px|regs|1: Lugpyp, 2: Mondstuk, 3: Reguleerder, 4: Harnas, 5: RusplaatRugplaat, 6: Lugbottel]]
 
'''Skubaduik''' is 'n aktiwiteit waar mense ("skubaduikers", of net "duikers" genoem) 'n lang tyd onderwater deurbring. Skubaduik word vir ontspanning beoefen en is 'n groeiende tydverdryf. Die woord skuba is afgelei van die Engelse woord ''scuba'' wat die afkorting is vir: '''''S'''elf-'''C'''ontained '''U'''nderwater '''B'''reathing '''A'''pparatus''.
 
[[Umkomaas]] en [[Sodwanabaai]] is gewilde bestemmings vir skubaduikers langs die Suid-Afrikaanse kus. Verder op teen die ooskus is [[Ponta do Ouro]] in Mosambiek ook gewild. In die binneland word varswater duiktogte by ''Miracle Waters'' en ''Bass Lake'' onderneem.
 
== Toerusting ==
== Kloustrofobie ==
Duikers wat afduik kan paniekerig of kloustrofobies raak. Uit paniek kan hulle dan sonder dekompressie na die oppervlak opskiet. In die proses kan hulle borrelsiekte opdoen of selfs hulle longe ooreis of skeur as hulle hul asems ophou.
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.sodwanabay.com/ Sodwanabaai]
* [http://www.aliwalshoal.com/ Aliwal-rif by Umkomaas]
* [http://www.basslake.co.za/ Bass Lake]
* [http://www.miraclewaters.co.za/ Miracle Waters]
 
[[Kategorie:Duik]]
Anonieme gebruiker