Alicedale: Verskil tussen weergawes

211 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (taalversorging)
No edit summary
|webwerf=
}}
'''Alicedale''' is 'n spoorwegaansluiting in die [[Oos-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Dit is vernoem na mev. Alice Slessor (gebore Dale), die eggenote van die ingenieur in beheer van die konstruksie. Van hier swaai 'n takspoorlyn na [[Grahamstad]] vanaf die hoofspoorlyn tussen [[Johannesburg]] en [[Port Elizabeth]]. Die naastedorp tweewas dorpies'n is [[Riebeekspoorweg-Oos]]opleidingskool gedurende die 19de en [[Paterson]]20ste terwyleeue, Grahamstadvandaar 45 kmdie oospragtig lê.bewaarde, Diehistoriese [[Boesmansrivier]]rooi vloeisiersteengebou bywat Alicedalenou verbydie ontvangsarea van die hotel-oord op die dorpie huisves.
 
Alicedale is vernoem na mev. Alice Slessor (gebore Dale), die eggenote van die ingenieur in beheer van spoorkonstruksie. Die naaste twee dorpies is [[Riebeek-Oos]] en [[Paterson]] terwyl Grahamstad 45 km oos lê. Die [[Boesmansrivier]] vloei by Alicedale verby.
 
Daar is 'n puik 18-putjie gholfbaan by die ''Bushmans River Sands Hotel'' op die dorpie.
113 765

wysigings