Verskil tussen weergawes van "Chris Chameleon"

geen wysigingsopsomming nie
|Genre = [[Volksmusiek]]<br>[[Afrikaans]]
|Tipe stem =
|Instrumente = Stem, kitaar
|Aktiewe jare = [[2003]] — hede
|Uitgewer =
|Logo =
}}
 
'''Chris Chameleon''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse musiekkunstenaar en akteur. Hy is in Johannesburg gebore op 28 Julie 1971, as Chris Mulder. Hy het in [[1989]] begin optree toe hy die eerste Dalro- Nasionale Akteurskompetisie gewen het. In die volgende vyf jaar het hy in meer as 20 televisiereekse gespeel. Hy was ook die hoofsanger van 'n musiekgroep met die naam Blue Chameleon, waarna hy [[Nederland]] toe is om daar vir 'n teatermaatskappy te werk.
 
 
==Diskografie==
[[BeeldLêer:Chris Chameleon2.jpg|thumb|rightregs|270px|Chris Chameleon tydens 'n optrede.]]
 
* ''Ek Herhaal Jou'', 2005
* ''Volkleur'', DVD, 2005
 
==Verwysings==
{{verwysingsVerwysings}}
 
==Sien ook==
Anonieme gebruiker